
Rietvallei bied ons jaarlikse GGA/GGN Spesialisasie Naweek aan van 7 tot 9 Mei 2021.
Let asseblief op dat alle inskrywings alreeds die 27ste April 2021 sluit. Daar is slegs beperkte plekke vir sommige van die spesialisasies.
Vir meer inligting gaan na http://rietvallei.voortrekkers.org.za/kommando-aanbiedinge/rietvallei-spesnaweek-gga/