Nuwe Ouers Inligtingsessie Posted on 28/01/202028/01/2020 by Arno Jacobs Alle ouers wat belangstel om hul kinders in te skryf by Rietvallei Voortrekkerkommando is welkom om ons inligtingsessie by te woon. Datum: Maandag 3 Februarie 2020 Tyd: 17:15 Plek: 741 Petrusstraat Rietvalleirand