Die regte noot was die Voriesaamtrek noot en dis hoe ons dagbestuur en offisiere die nuwe jaar aangepak het.
Die naweek was gehou by die Hartebeesfontein Voortrekker plaas saam met al die Kommando’s van Transvaal. Altesaam was daar omtrent 380 mense op die saamtrek gewees. Verskeie kursusse was aangebied gewees ondermeer spanhanteering, admin, fotografie en bemarking, en sommer n klomp ander. Die jaar was tot n fynproewers kurses aangebied die naweek.