Hiermee ons bank besonderhede. Stuur asseblief die bewys van betaling aan jou spanoffisier vir kontrole.
Rietvallei Kommando Bankbesonderhede
- Naam: Rietvallei Kommando
- Bank: ABSA
- Tak: Moreletapark
- Takkode: 336-445
- Rek nr: 0600-173-308
- Verwysing
- Rietvallei Lede: Voortrekker Lidnommer
- Ander Kommandos: Kommandonaam en Van
Kontant Inbetalings
Span Inbetalings
Vir alle kontant inbetalings moet die spanoffisier asseblief die nodige kwitansies uitreik, die inbetalingskontrole vorm voltooi en by admin indien.
Inbetalings Kontrole Vorm;
Vorm7_Inbetalingskontrole.xls (510 aflaai)
Kommando Inbetalings
Die admin kantoor is oop elke Maandag gedurende die skool kwartaal vanaf 5:00nm tot 7:00nm.
Adres en kontak besonderhede : Kontakbesonderhede
Spanfonds en Lidrekeninge
Spanfonds en Lidrekening state word maandeliks per epos aan die spanoffisier gestuur. Indien u navrae het oor ‘n lidrekening kontak asseblief die spanoffisier en indien die spanoffisier nie kan help nie kontak gerus die AKL Finansies by raezaan@gmail.com
Spanfonds onttrekkings
Voltooi asseblief die Spanfonds opvraag vorm hieronder en stuur aan die AKL Finansies vir prossesering.
Spanfonds Opvraag Vorm;
Vorm_Spanfonds_opvraag.xls (790 aflaai)
Aktiwiteit Eisvorm
Voltooi asseblief die Eisvorm. Indien hierdie eis nie deel van, of binne ‘n goedgekeurde begroting val nie moet dit eers deur die Kommandobestuur goedgekeur word.
Aktiwiteit Eisvorm:
Kontant kan by die admin kantoor afgehaal word elke Maandag gedurende die skool kwartaal vanaf 5:00nm tot 7:00nm.