Lidmaatskap Inligting
Rietvallei Voortrekkers is daartoe verbind om die jaarlikse lidmaatskapfooie so laag as moontlik te hou.
2022 Lidmaatskap Koste as volg:
- Jeuglid: R770
- Offisier: R250
- Heemraad: R100
- Staatmaker: R230
- Voortrekkervriend: Geen Koste
Nuwe lede moet die volgende Lidmaatskap inligtingsvorms voltooi.
Jeuglede: Jeuglid inskrywingsvorm
Volwasselede: Volwasse inskrywingsvorm
Lidmaatskapbrosjure: Lidmaatskapbrosjure 2020 (Nuutste)
Bestaande Lede (Herregistrasie)
Herregistrasie van Jeuglid: Jeuglid herregistrasie
Herregistrasie van Volwasse lid: Volwasse lid herregistrasie
Oorplasing vanaf ‘n ander Kommando.
Indien ’n lid oorgeplaas moet word na ’n nuwe kommando, moet hulle op die bestaande lidvorm (m.a.w. die vorm met die persoonlike inligting) die Kommandoveld verander na die nuwe kommando.