Rietvallei Voortrekkers bied ‘n Teoretiese en Praktiese Seremonievaardighededag aan.
Daar is ‘n groot behoefte onder Graad 7’s om seremonievaardighede te bemeester met die oog op Voorslag.
Besonderhede
Kleredrag : Aktief
Tydsduur: Saterdag 18 April 8:00 tot 16:00
Kostes: R100 per persoon – Geen inskrywings sal op die dag aanvaar word nie.
Etes:
Inskrywingsfooi sluit ‘n boereworsrol en koeldrank vir middagete in.
Daar sal ook ‘n snoepie beskikbaar wees.
Inskrywings:
Inligtingsdokument: Inligtingsstuk vir Seremonies 18 April 2020
Voltooi asb een van die volgende vorms en stuur aan Rietvallei Voortrekker Kommando.
Excel – Seremonies_Inskrywing.xlsx
PDF – Seremonies_Inskrywing.pdf
*Inskrywings is beperk.
Betaling:
Epos die Inskrywingsvorm sowel as die bewys van betaling na: rietvallei.seremonies@gmail.com.
Begunstigde: Rietvallei Voortrekker Kommando
Bank: ABSA
Tak: 336 445 (Moreleta Park )
Rek: 0600 173 308
Verwysing: {KommandoNaam}/Seremonies.
Volwassenes
Voorsien asb een volwassene per Kommando wat inskryf.
Waar
Pertrusstraat 741, Rietvalleirand, Pretoria