Wanneer : 8 – 11 Augustus 2019
Ons jaarlikse Kommandokamp vind plaas by Hartbeesfontein (Voortrekkerplaas)
Busvervoer:
- Die busse vertrek vanaf Laerskool Elarduspark Donderdag 8 Augustus 2019 om 10:30en Hoërskool Waterkloof 14:30 vir Verkenners.
- Terug op Sondag 11 Augustus 2019 om 14:00.
- Alle kinders ry met die bus. Slegs Offisiere, Heemrade en ouers wat self kamp se EIE kinders mag saam hul ouers ry.
- Busgeld beloop R140 en kan van die kampgelde afgetrek word indien die kind nie met die bus ry nie.
- Pak kospakkie in vir middagete, eerste ete is aandete op die kamp.
Inskrywing:
Voltooi asseblief Inskrywing aanlyn deur die volgende skakel te volg ;
Inskrywings sluit Stiptelik 25 Julie 2019