Graad R & Graad 1: Eerste Spanbyeenkoms Posted on 24/01/201924/01/2019 by Arno Jacobs Alle Graad R & 1 ouers en kinders kom Maandag 28 Januarie 2019 na Petrusstraat 741 Rietvalleirand. Die kinders sal hul eerste spanbyeenkoms bywoon en ouers sal al die nodige inligting ontvang om by die Voortrekkers aan te sluit.