Die ical (Internet Calender) skakel na ons Rietvallei Voortrekkers Groep is as volg:
Vir die Algemene Rietvallei Voortrekkers Kalender
https://calendar.google.com/calendar/ical/voortrekkersrietvallei%40gmail.com/public/basic.ics
Vir die AKL en Admin Kalender
https://calendar.google.com/calendar/ical/8od6pcbqfte594lahqe0ddp3rg%40group.calendar.google.com/public/basic.ics
1 ) Maak Outlook Oop en Navigeer tot na FILE -> Account Settings
2) Onder Account Settings, Navigeer nou tot die ‘Internet Calendars’ tab en Klik op ‘New’.
3) Copy en Paste nou die Kalender skakel hierbo aangedui na die subskripsie area en Klik op Add.
Die sal jou nou die opsie gee om die regte lêer naam te gee. Ek verander die na ʼn sinvolle naam soos Rietvallei Voortrekkers om maklik te erken in die lys van kalenders.
Die Kalender sal nou verskyn op die lys van jou kalenders. Enige veranderinge wat gemaak word deur kommando sal ook outomaties op datum gehou word.
Dieselfde proses kan nou gevolg word om die AKL Kalender ook te laai.
Laat weet gerus vir Tony Meyer of Monica Jacobs sou jul enige foute op die Kalender sien of nog iets wil laat byvoeg.