Die ical (Internet Calendar) skakel na ons Rietvallei Voortrekkers Groep is as volg:
Vir die Algemene Rietvallei Voortrekkers Kalender
https://calendar.google.com/calendar/ical/voortrekkersrietvallei%40gmail.com/public/basic.ics
Vir die AKL en Admin Kalender
https://calendar.google.com/calendar/ical/8od6pcbqfte594lahqe0ddp3rg%40group.calendar.google.com/public/basic.ics
1 ) Maak webblad oop en Navigeer na https://calendar.google.com/
As jy nog nie ingeteken is op jou Google rekening nie, moet jy eers die so doen.
2) Aan die linkerkant selekteer die opsie vir ‘Add a Friends Calender’
3) Selekteer die opsie ‘From URL’
4 ) Copy en Paste nou die Kalender skakel hierbo aangedui na die subskripsie area en 5) Klik op ‘Add Calendar’.
Sodra jy weer jou Kalender dan op jou slimfoon oopmaak sal die nou weer met Google kalenders sinkroniseer.