Kom vier saam met Rietvallei Voortrekkers die nuwe jaar! Ons kom Maandag 21 Januarie 2019 om 17:00 bymekaar by Laerskool Elarduspark se pawiljoen. Trek ou klere aan, bring ‘n maatjie saam en kom speel lekker!