Ons Vories hou Groot makietie by Laerskool Elarduspark. Speletjies vir kinders jonk en oud. Groot Pryse te wen. Valskermspring, markstalletjies vir almal.
Ons het vlakvark en skaap op die spit en verskeidenheid ander kos stalletjies.
Vir Pappas het ons ʼn Wildveiling om 11:00.
Hierdie is dié geleentheid om Jeugdag te kom vier hier by Laerskool Elarduspark. Die dag is vir ons kinders. Die geleentheid is oop vir die publiek, almal word hartlik uitgenooi.
Wanneer;
Jeugdag 16 Junie 2018
9:00 tot 14:00
Waar;
Laerskool Elarduspark, 568 Alberton Str, Elarduspark
Kostes;
Ingang is gratis