Kom ondersteun ons vanjaar met CANSA se 2019 shavathon op Saterdag 2 Maart. Die PD Voortrekkers kom bymekaar by die Woodlands Winkelsentrum vanaf 8:00 tot 19:00 uur. Die Verkenners kom bymekaar by Irene Winkel Sentrum vanaf 8:00uur to 17H00 Grootmense R50 en Kinders onder 12 R25
Maand: Februarie 2019
Ystervarke besoek Heneka Haven
Ystervarke besoek Heneka Haven – ‘n huis vir gestremde weeskinders So breek die nuwe jaar aan en die Ystervarke verwelkom 3 nuwe lede. Deur al die dol en deurmekaarheid van reëlings tref en inligting deurgee, word ons span in kennis gestel van ‘n onmiddelike nood by ‘n huis van gestremde weeskinders in Elarduspark –…