Die Proteas, ‘n Gr2 span van die Rietvallei Voortrekkerkommando is besig om Eco Bricks te bou! Hulle offisier, Ria Oberholzer, het tydens ‘n besoek aan die Two Oceans Aquarium gehoor van die Eco Bricks projek. Plastiek word amper nooit afgebreek nie en die hoeveelheid plastiek in ons oseane het krisisproporsies bereik. Die EcoBrick projek behels…
Maand: Februarie 2018
Shavathon 2018
Kom ondersteun ons die jaar vir CANSA se Shavathon wat gehou geword op 24 Februarie 2018 Die jaar gaan ons Rietvallei Voortrekkers die volgende sentrums invaar. Penkoppe en Drawertjies : Woodlands Winkelsentrum Verkenners : Irene Winkelsentrum. Die jaar gaan ons Groot! . Kom wys jou ondersteuning vir iemand wat kanker het of gehad het. Die…