Rietvallei Vliegkuns

Vliegkuns word die naweek van 28 tot 30 Mei 2021 aangebied by Fly Inn Landgoed tussen Pretoria en Bapsfontein. Sien kaart hieronder.

Sluitingsdatum vir inskrywings is 20 Mei 2021 of tot alle plekke vol is.

Gaan gerus na www.fly-inn.co.za vir die roete-aanwysing daarheen. Of tik “Fly Inn” in, in jou Google Maps toepassing.

Google Inskrywingsvorm: Kliek hier

Onthou asb dat Verkenners wat Vliegkuns bywoon moet die volgende vorm invul en saam met hul inskrywings aan ons stuur:

Vliegkuns Vrywaringsvorm: Vliegkuns 2021 Vrywaringsvorm

Inpaklys
■ Slaapsak / Kussing / Kombers
■ Toilet benodighede
■ Voldoende Klere (insluitende Aktiewe drag)
■ Pennesak en Notaboekie
■ Tent
■ Kampstoel
■ Flits
■ Al jou snoepiegeld
■ Vrywaringsvorm geteken deur jou Ouer / Wettige Voog