Seremonie Vaardighede – 18 Apr 2020

Rietvallei Voortrekkers bied ‘n Teoretiese en Praktiese Seremonievaardighededag aan.

Daar is ‘n groot behoefte onder Graad 7’s om seremonievaardighede te bemeester met die oog op Voorslag.

Besonderhede

Kleredrag : Aktief

Tydsduur: Saterdag 18 April 8:00 tot 16:00

Kostes: R100 per persoon – Geen inskrywings sal op die dag aanvaar word nie.

Etes:

Inskrywingsfooi sluit ‘n boereworsrol en koeldrank vir middagete in.
Daar sal ook ‘n snoepie beskikbaar wees.

Inskrywings:

Inligtingsdokument: Inligtingsstuk vir Seremonies 18 April 2020

Voltooi asb een van die volgende vorms en stuur aan Rietvallei Voortrekker Kommando.

Excel – Seremonies_Inskrywing.xlsx

PDF – Seremonies_Inskrywing.pdf

*Inskrywings is beperk.

Betaling:

Epos die Inskrywingsvorm sowel as die bewys van betaling na:  rietvallei.seremonies@gmail.com.

Begunstigde: Rietvallei Voortrekker Kommando
Bank: ABSA
Tak: 336 445 (Moreleta Park )
Rek: 0600 173 308
Verwysing: {KommandoNaam}/Seremonies.

Volwassenes

Voorsien asb een volwassene per Kommando wat inskryf.

Waar

 Pertrusstraat 741, Rietvalleirand, Pretoria