Seremonie Vaardighede – 13 Apr 2019

Rietvallei Voortrekker Kommando bied aan Seremonievaardighede Teorie en Prakties Inligtigsdag

Daar was n groot behoefte aangedui vir Graad 7 kinders om seremonie voorbereiding te doen vir hul voorslag toetsing.

Besonderhede

Kleredrag : Aktief

Tydsduur: Saterdag 13 April 8:00 tot 16:00

Kostes: R80 per persoon – Geen inskrywings sal op die dag aanvaar word nie.

Etes:

Inskrywingsfooi sluit n boereworsbroodtjie en koeldrank in vir middagete.
Daar sal ook n snoepie beskikbaar wees.

Inskrywings

Inskrywings is nou gesluit. Ons het ons maksimum getal bereik.

Volwassenes

Voorsien asb een volwassene per Kommando wat inskryf.

Waar

 741 Pertrus Straat, Rietvalleirand, Pretoria