Rietvallei Spesnaweek – GGA/GGN

Rietvallei GGA/GGN Spesialisasie Naweek – 8 tot 10 Mei 2020

Noodhulp

Rietvallei bied hul jaarlikse GGA/GGN Spesialisasie Naweek aan van 8 tot 10 Mei 2020. PD’s by Petrusstraat 741, Rietvalleirand en al die  Verkenners by Fly Inn Estate. Vir die jonger grade (Gr. 1 -3) doen ons ook net ‘n eendag GGA spesialisasie op Saterdag 9 Mei 2020.

Die Volgende PD Spesialisasies word aangebied:

  • Gr1 – Ek Weet (A)
  • Gr2 – NoodHulp (A)
  • Gr3 – Paraatheid (A)
  • Gr4 – Groot Trek (B)
  • Gr5 – Spanseremonies (B)
  • Gr 6 – Persoonlike Versorging
  • Gr7 – Voorslag Voorbereiding

Die Volgende Verkenner Spesialisasies word aangebied:

  • Vliegkuns Gr. 10 – 12
  • Spyseniering
  • Waardes
  • Nutsman

Let asseblief op dat alle inskrywings alreeds die 28ste April 2020 sluit. Daar is slegs beperkte plekke vir sommige van die spesialisasies.

Spesdag Inligtingsdokument: Klik hier

 

Inskrywings Dokumentasie

Inskrywings moet aanlyn gedoen word deur een van die volgende skakels te volg:

Google Inskrywingsvorm: Klik hier

PDF Inskrywingsvorm: Klik hier

Excel Inskrywingsvorm: Klik hier

Verkenners wat Vleigkuns bywoon moet die volgende vorm invul en saam met hul inskrywings aan ons stuur:

Vliegkuns Vrywaringsvorm: Klik hier

 

Alle Verkennerspesialisasies word aangebied op Fly Inn Landgoed tussen Pretoria en Bapsfontein. Gaan gerus na www.fly-inn.co.za vir die roete-aanwysing daarheen. Of tik “Fly Inn” in, in jou Google Maps toepassing.