Rietvallei Kommando Kamp

 

Wanneer : 8 – 11 Augustus 2019

Ons jaarlikse Kommandokamp vind plaas by Hartbeesfontein (Voortrekkerplaas)

Busvervoer:

  • Die busse vertrek vanaf Laerskool Elarduspark Donderdag 8 Augustus 2019 om 10:30en Hoërskool Waterkloof 14:30 vir Verkenners.
  • Terug op Sondag 11 Augustus 2019 om 14:00.
  • Alle kinders ry met die bus. Slegs Offisiere, Heemrade en ouers wat self kamp se EIE kinders mag saam hul ouers ry.
  • Busgeld beloop R140 en kan van die kampgelde afgetrek word indien die kind nie met die bus ry nie.
  • Pak kospakkie in vir middagete, eerste ete is aandete op die kamp.

Inskrywing:
Voltooi asseblief Inskrywing aanlyn deur die volgende skakel te volg ;

Google forms Inskrwing 2019

Inskrywings sluit Stiptelik 25 Julie 2019