Hoëveld PD Kamp

 

Hoëveld PD Kamp word gehou gedurende die laaste week van die Maart/April vakansie, ons nooi alle Voortrekkers en ouers, om as gesin die kamp saam by te kom woon.
Die kampdatums is vanaf 27 tot 31 Maart 2019.

Ons wil graag vir alle ouers, wat nie by ‘n kursus wil diens doen nie en meer wil weet oor Voortrekkers, die Intreekursus aanbied.

Die skakels na die dokumentasie is as volg:
Hoëveld Penkop en drawwertjie kampbrief:

2Hoeveld-2019-Kampbrief-vir-Rietvallei-lede.pdf (54 downloads)

 

Hoëveld PD 2019 Inskrywing Vorm A:
3Hoeveld-2019-PD-Inskrywing-Vorm-A-vir-Rietvallei-lede.doc (45 downloads)

 

Hoëveld PD 2019 Ander Inskrywings Vorm B:

4Hoeveld-2019-Ander-Inskrywings-Vorm-B.doc (32 downloads)

 

Kampsekretaresse:Lelanie van Wyk
084 986 4236
coecks@gmail.com

Kampleier: Philip de Kock
082 657 3300
pwdk@absamail.co.za