Shavathon 2019 – 2 Maart 2019

Kom ondersteun ons vanjaar met CANSA se 2019 shavathon op Saterdag 2 Maart.

Die PD Voortrekkers kom bymekaar by die Woodlands Winkelsentrum vanaf 8:00 tot 19:00 uur.

Die Verkenners kom bymekaar by Irene Winkel Sentrum vanaf 8:00uur to 17H00

Grootmense R50 en Kinders onder 12 R25

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui