Ystervarke besoek Heneka Haven – ‘n huis vir gestremde weeskinders So breek die nuwe jaar aan en die Ystervarke verwelkom 3 nuwe lede. Deur al die dol en deurmekaarheid van reëlings tref en inligting deurgee, word ons span in kennis gestel van ‘n onmiddelike nood by ‘n huis van gestremde weeskinders in Elarduspark – […]
Kategorie: PD
Die Proteas red die planeet, een bottel op ‘n keer!
Die Proteas, ‘n Gr2 span van die Rietvallei Voortrekkerkommando is besig om Eco Bricks te bou! Hulle offisier, Ria Oberholzer, het tydens ‘n besoek aan die Two Oceans Aquarium gehoor van die Eco Bricks projek. Plastiek word amper nooit afgebreek nie en die hoeveelheid plastiek in ons oseane het krisisproporsies bereik. Die EcoBrick projek behels […]