Babalela hou konsert tydens Kermis

Babalela – Martie Preller Verwerking en Regie deur Dulinda Pieters (EnterActive Productions) Die eerste gedagte wat by ‘n mens opkom waneer jy Babalela vir die eerste keer ontmoet, is pure pret en hope plesier. Die Babalela is ‘n eienaardige diertjie wat diep in die donker bos woon saam met ‘n klompie ewe eienaardige maatjies. Daar […]

Shavathon 2019 – 2 Maart 2019

Kom ondersteun ons vanjaar met CANSA se 2019 shavathon op Saterdag 2 Maart. Die PD Voortrekkers kom bymekaar by die Woodlands Winkelsentrum vanaf 8:00 tot 19:00 uur. Die Verkenners kom bymekaar by Irene Winkel Sentrum vanaf 8:00uur to 17H00 Grootmense R50 en Kinders onder 12 R25

Ystervarke besoek Heneka Haven

Ystervarke besoek Heneka Haven – ‘n huis vir gestremde weeskinders    So breek die nuwe jaar aan en die Ystervarke verwelkom 3 nuwe lede. Deur al die dol en deurmekaarheid van reëlings tref en inligting deurgee, word ons span in kennis gestel van ‘n onmiddelike nood by ‘n huis van gestremde weeskinders in Elarduspark – […]

Jeugdag Kermis

Ons Vories hou Groot makietie by Laerskool Elarduspark. Speletjies vir kinders jonk en oud. Groot Pryse te wen. Valskermspring, markstalletjies vir almal. Ons het vlakvark en skaap op die spit en verskeidenheid ander kos stalletjies. Vir Pappas het ons ʼn Wildveiling om 11:00. Hierdie is dié geleentheid om Jeugdag te kom vier hier by Laerskool […]

2018 Kommando Inlywing

Op die 4de Mei is inlywing van ons nuwe lede. Die funksie vind plaas by Fly Inn Estate . Almal moet asb daar wees om die nuwe spanmaats te ondersteun.   AANWYSINGS: • Vanaf Elarduspark Sparsentrum: Draai regs in R50 (Delmas pad) • Ry 16 km op R50 Delmas pad (ry verby Rietvlei View Estate […]

SONDAG 25 MAART VAANDELLOOP EN KERKDIENS

Ons jaarlikse vaandelloop na NG Elarduspark vind plaas op 25 Maart. Japsnoete – Parkie tussen Gabbro- en Muskowietstrate Ouvolk – Spar sentrum in Barnardstraat Beterweters – Pick & Pay sentrum h/v Boeing- en Pieringstrate Almal begin 07:00 te stap sodat ons 07:30 by die kerk is. Die kerk begin 08:00 so dit gee ons dan […]

Shavathon 2018

Shavathon 2018

Kom ondersteun ons die jaar vir CANSA se Shavathon wat gehou geword op 24 Februarie 2018 Die jaar gaan ons Rietvallei Voortrekkers die volgende sentrums invaar. Penkoppe en Drawertjies : Woodlands Winkelsentrum Verkenners : Irene Winkelsentrum. Die jaar gaan ons Groot! . Kom wys jou ondersteuning vir iemand wat kanker het of gehad het. Die […]

Vorie Saamtrek Rietvallei Offisiere

Voriesaamtrek 2018

Die regte noot was die Voriesaamtrek noot en dis hoe ons dagbestuur en offisiere die nuwe jaar aangepak het.

Die naweek was gehou by die Hartebeesfontein Voortrekker plaas saam met al die Kommando’s van Transvaal. Altesaam was daar omtrent 380 mense op die saamtrek gewees. Verskeie kursusse was aangebied gewees ondermeer spanhanteering, admin, fotografie en bemarking, en sommer n klomp ander. Die jaar was tot n fynproewers kurses aangebied die naweek.