Seremonie Vaardighededag – 18 April 2020

Rietvallei Voortrekkers bied ‘n Teoretiese en Praktiese Seremonievaardighededag aan. Daar is ‘n groot behoefte onder Graad 7’s om seremonievaardighede te bemeester met die oog op Voorslag. Besonderhede Kleredrag : Aktief Tydsduur: Saterdag 18 April 8:00 tot 16:00 Kostes: R100 per persoon – Geen inskrywings sal op die dag aanvaar word nie. Etes: Inskrywingsfooi sluit ‘n […]

Intreekursus 11 Maart 2020

Ons bied weer die Intreekursus aan op 11 Maart 2020 van 17:45 tot 21:30. Hierdie kursus word aanbeveel vir alle nuwe offisiere. Die kursus is gratis vir alle Rietvallei offisiere en R70 vir alle offisiere van ander kommandos. Gaan gerus na die volgende skakel om in te skryf: Rietvallei Intreekursus Inskrywingsvorm

Graad 7 Evalueringsdag – 20 Julie 2019

Rietvallei Voortrekkers bied  Graad 7 Evalueringsdag aan op SATERDAG 20 JULIE 2019 Na afloop van die dag ontvang elke kind n lys met toetspunte met relevante kommentaar. Betrokke Kommando’s mag dan die uitslae in aanmerking neem vir die uitreiking van die Gr7 Dagbreek Graadwiel. SLEGS EERSTE 100 INSKRYWINGS WORD AANVAAR. WAAR: Laerskool Elarduspark, Albertonstraat 548, […]

Babalela hou konsert tydens Kermis

Babalela – Martie Preller Verwerking en Regie deur Dulinda Pieters (EnterActive Productions) Die eerste gedagte wat by ‘n mens opkom waneer jy Babalela vir die eerste keer ontmoet, is pure pret en hope plesier. Die Babalela is ‘n eienaardige diertjie wat diep in die donker bos woon saam met ‘n klompie ewe eienaardige maatjies. Daar […]

Shavathon 2019 – 2 Maart 2019

Kom ondersteun ons vanjaar met CANSA se 2019 shavathon op Saterdag 2 Maart. Die PD Voortrekkers kom bymekaar by die Woodlands Winkelsentrum vanaf 8:00 tot 19:00 uur. Die Verkenners kom bymekaar by Irene Winkel Sentrum vanaf 8:00uur to 17H00 Grootmense R50 en Kinders onder 12 R25

Ystervarke besoek Heneka Haven

Ystervarke besoek Heneka Haven – ‘n huis vir gestremde weeskinders    So breek die nuwe jaar aan en die Ystervarke verwelkom 3 nuwe lede. Deur al die dol en deurmekaarheid van reëlings tref en inligting deurgee, word ons span in kennis gestel van ‘n onmiddelike nood by ‘n huis van gestremde weeskinders in Elarduspark – […]